Hoewel die landbouprodukte-agenteraad (Apac) ernstige klagtes teen uitvoer- en lewendehawe-agente kan ondersoek, beperk ’n ...
Bek-en-klouseer (BKS) kan Namibië se veewaardeketting ongeveer R2,397 miljard – oftewel R13 miljoen per dag – kos indien dit ...
Syngenta se volledige saadbehandelingsoplossing kombineer insek- en swamdoders met ’n biologiese komponent om vroeë nodulasie ...
’n Week ná sy 100ste verjaardag is oom David Lötter al vroeg op my spoor. “Is jy al by die hoofhek?” vra ’n helder manstem opgewonde, tien minute voor ons afspraak. Voor ek kan antwoord, beduie hy ek ...
Ná die onlangse tragiese voorval waar drie mense op ’n plaas by George dood is nadat hulle vermoedelik deur chemiese gasse ...
Wat as die oplossing vir sommige van die grootste probleme in gewasbeskerming reeds binne-in plante skuil? Dít is die vraag ...
Waterskaarste en die gevolglike druk wat dit op voedselwaardekettings en uiteindelik migrasie kan hê, is kwessies wat die ...
Boere moet hulle voorberei op ’n wêreld waarin demografie, veiligheidsrisiko’s en geopolitieke onstabiliteit toenemend sal ...
Die invoer van vars knoffel het van 2,97 miljoen kg in 2023 tot 3,88 miljoen kg in 2025 gestyg, terwyl die Suid-Afrikaanse knoffelbedryf se teenstortingstarief op knoffel uit China in Februarie 2027 v ...
’n Boer van Biesiesvlei in Noordwes is met R90 000 beboet nadat nege vermoedelik ongedokumenteerde buitelanders glo in sy diens gevind is. Die polisie sê ’n multidissiplinêre span het op Woensdag 14 ...
Pieter Nortjé van Sitrusrand in die Oos-Kaap is in Boksburg as Graan SA en Syngenta se Graanprodusent van die Jaar aangewys.