Laastedrift Agri se sukses met die kweek van BigBucks Gala-appels het nie net uit die lug geval nie. Dit is te danke daaraan ...
’n Paar jaar ná die groot droogte loop boerderye weer op alle silinders en daar is geen einde aan boere se planne in die droë ...
Hoewel die landbouprodukte-agenteraad (Apac) ernstige klagtes teen uitvoer- en lewendehawe-agente kan ondersoek, beperk ’n ...
Bek-en-klouseer (BKS) kan Namibië se veewaardeketting ongeveer R2,397 miljard – oftewel R13 miljoen per dag – kos indien dit ...
Dormerramme het ‘n stewige vertoning met betreklik hoë gemiddelde pryse op die Vat 5-produksieveiling op 26 September in die ...
Syngenta se volledige saadbehandelingsoplossing kombineer insek- en swamdoders met ’n biologiese komponent om vroeë nodulasie ...
Wat as die oplossing vir sommige van die grootste probleme in gewasbeskerming reeds binne-in plante skuil? Dít is die vraag ...
Ná die onlangse tragiese voorval waar drie mense op ’n plaas by George dood is nadat hulle vermoedelik deur chemiese gasse ...
Waterskaarste en die gevolglike druk wat dit op voedselwaardekettings en uiteindelik migrasie kan hê, is kwessies wat die ...
Hoe kan boere en gewasadviseurs klimaatslim bestuur om beter besluite te neem? Vind uit in hierdie video saam met Villa.
’n Week ná sy 100ste verjaardag is oom David Lötter al vroeg op my spoor. “Is jy al by die hoofhek?” vra ’n helder manstem opgewonde, tien minute voor ons afspraak. Voor ek kan antwoord, beduie hy ek ...
Die invoer van vars knoffel het van 2,97 miljoen kg in 2023 tot 3,88 miljoen kg in 2025 gestyg, terwyl die Suid-Afrikaanse knoffelbedryf se teenstortingstarief op knoffel uit China in Februarie 2027 v ...