Dormerramme het ‘n stewige vertoning met betreklik hoë gemiddelde pryse op die Vat 5-produksieveiling op 26 September in die ...
Alle marknuus van die week Niemand nie. Mens kan nie van maatskappye verwag om ’n onwinsgewende fabriek te bedryf nie. Boere moes ook lankal gesien het die skrif is aan die muur, want die tendense ...
Bek-en-klouseer (BKS) kan Namibië se veewaardeketting ongeveer R2,397 miljard – oftewel R13 miljoen per dag – kos indien dit ...
Hoewel die landbouprodukte-agenteraad (Apac) ernstige klagtes teen uitvoer- en lewendehawe-agente kan ondersoek, beperk ’n ...
Syngenta se volledige saadbehandelingsoplossing kombineer insek- en swamdoders met ’n biologiese komponent om vroeë nodulasie ...
’n Week ná sy 100ste verjaardag is oom David Lötter al vroeg op my spoor. “Is jy al by die hoofhek?” vra ’n helder manstem opgewonde, tien minute voor ons afspraak. Voor ek kan antwoord, beduie hy ek ...
Ná die onlangse tragiese voorval waar drie mense op ’n plaas by George dood is nadat hulle vermoedelik deur chemiese gasse ...
Wat as die oplossing vir sommige van die grootste probleme in gewasbeskerming reeds binne-in plante skuil? Dít is die vraag ...
Waterskaarste en die gevolglike druk wat dit op voedselwaardekettings en uiteindelik migrasie kan hê, is kwessies wat die ...
Boere moet hulle voorberei op ’n wêreld waarin demografie, veiligheidsrisiko’s en geopolitieke onstabiliteit toenemend sal ...
Die invoer van vars knoffel het van 2,97 miljoen kg in 2023 tot 3,88 miljoen kg in 2025 gestyg, terwyl die Suid-Afrikaanse knoffelbedryf se teenstortingstarief op knoffel uit China in Februarie 2027 v ...